
Experience Drakensberg atmosphere within the heart of Durban, just 15 kilometres from the city centre...
Doen wat almal droom... In style
Die Mobi Lodge is 'n top luukse avontuurwa! Watter reis jou 4×4 ook al neem, Mobi Lodge sal gretig volg.
Mobi Lodge beskik oor al die luukshede waarsonder ons kliënte nie kan klaarkom nie. 'n Permanente eilandbed met 'n 250 mm dik hotelgraadmatras, 'n badkamer met 'n vaste warm stort en hoë-drukwaterpomp, keramiekspoeltoilet, wasbak, 'n opklap-eetarea, 'n omvattende eksterne kombuis met stoof, yskas, mikrogolf en opwasstasie, en natuurlik genoeg stoorplek vir al jou bagasie.