Die Tyd Raak Nou Min!

Category: Show News | Author: Trio Events |  Date posted:  | Reach: 35363   204

Bring jou Cruiser en kom geniet die aksie by die Land Cruiser Fees & Afrika Rekord by Sondela Nature Reserve & Spa hierdie naweek.

Ons mik om die meeste Land Cruisers op een terrein bymekaar te bring – kom wees deel van die geskiedenis!

𝐊𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬:
Dagbesoekers: R60 pp
Cruiser Uitdaging (Sat): R350 per voertuig (maks 4 pax)
Cruiser Uitdaging (Vry - Son): R850 per voertuig (maks 4 pax) - dit sluit boskampering in

Trio Events
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News